Novak Djokovic visumdebakel: Sy standpunte van die verlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak, entstof
Novak, entstof

In vuurwarm nuus wat Suid-Afrikaners vroeg Maandagoggend bereik het, het dit aan die lig gekom dat Novak sy appèl in die federale hof van Australië gewen het teen die besluit om sy visum te kanselleer, wat hom in staat stel om die land binne te kom.    

Dit sal hom in staat stel om aan die Australiese Ope deel te neem wat op Maandag 17 Januarie begin en hom die geleentheid gee om geskiedenis te maak as hy dit wen en met 21 Grand Slam-titels kan spog.  

Regter Anthony Kelly het die visumkansellasie ter syde gestel en die Australiese regering beveel om Novak se regskostes te betaal. Hulle moes hom ook binne ’n halfuur van die immigrasieaanhoudingshotel vrylaat.   

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees