NS-sussiemoorde: Dít is wat met Lauren Dickason gebeur wyl Graham in SA is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lauren Dickason
Lauren Dickason

En tog sal dr. Lauren Dickason nog vir tien maande in ’n psigiatriese hospitaal moet bly voor haar hofsaak in Maart 2023 in Nieu-Seeland begin. 

Dit lyk ook nie of sy sommer besoekers kan kry nie, terwyl haar man, dr. Graham Dickason, reeds in November na Suid-Afrika teruggekeer het nadat hy glo nie een van haar hofsake bygewoon het nie. 

Die paartjie se kinders, die tweeling, Maya en Karla (2), en Liane (6), is op 16 September 2021 in die gesin se huis in Timaru in Nieu-Seeland vermoor net nadat die gesin Nieu-Seeland toe getrek het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees