Nuwe baba vir Rustenburg-gesin ná klipaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JC en Claudia Roos is 'n pienkvoet ryker, net minder as twee jaar sedert die ongeluk, wat hulle lewens onherroeplik sou verander. Foto: Verskaf
JC en Claudia Roos is 'n pienkvoet ryker, net minder as twee jaar sedert die ongeluk, wat hulle lewens onherroeplik sou verander. Foto: Verskaf

Twee jaar gelede, op 20 September 2019, het die Roos-gesin van Rustenburg in Noordwes se lewens onherroeplik verander.

Omstreeks halfvier die oggend is ’n groot betonblok vanaf die brug op die R566, naby die Hartbeespoortdam-afrit na die N4-snelweg, deur die voorruit van JC en Claudia se bakkie gegooi.

Claudia en hul oudste dogter, Alliana, toe skaars een jaar oud, is genadiglik nie beseer nie. Maar JC se gesig is deur die betonblok vergruis. Hy het nogtans daarin geslaag om te verhoed dat die bakkie teen die brug bots, en die voertuig het in die veld tot stilstand gekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees