Deel

Nuwe rekord vir die langste ry wat? Sanitêre doekies!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Organisasie van Mahikeng het onlangs die wêreldrekord gebreek vir die langste lyn van sanitêre doekies ter wêreld. Foto: Verskaf
’n Organisasie van Mahikeng het onlangs die wêreldrekord gebreek vir die langste lyn van sanitêre doekies ter wêreld. Foto: Verskaf

GoAllOut, ’n organisasie van Mahikeng, het besluit om dié rekord aan te pak nadat hulle die tekort aan sanitêre produkte onder plaaslike skoolmeisies raakgesien het. 

“Die idee het begin by ’n studie wat ek gelees het oor die internasionale nood oor sanitêre produkte, en ons het by onderwysers uitgevind dat daar ook plaaslik ’n tekort is,” sê Thabang Ramabodu, ’n lewensafrigter en stigter van die GoAllOut-organisasie. 

“Ons het by onderwysers uitgevind dat kinders dikwels nie skool toe gaan nie, omdat hulle nie sanitêre produkte het nie, want hulle ouers kan dit nie bekostig nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees