book-icon Uitgawe 23 Maart 2023
Deel

Ons bloedgroepe verskil, maar my broer kon sy nier aan my skenk danksy tegnologie

akkreditasie
Chervon Meyer het die eerste onversoenbare-ABO-nieroorplanting met gespesialiseerde tegnologie in Afrika ontvang. Haar broer, Joshua Swail, was die skenker. Foto: ER Lombard
Chervon Meyer het die eerste onversoenbare-ABO-nieroorplanting met gespesialiseerde tegnologie in Afrika ontvang. Haar broer, Joshua Swail, was die skenker. Foto: ER Lombard

Sy was 11 jaar oud toe haar bababoetie sy opwagting gemaak het. Sommer gou het hy diep in almal se harte ingekruip. 

Chervon Meyer was van die eerste oomblik af versot op haar boetie, Joshua Swail. Min het sy toe geweet dat hy 24 jaar later haar liefde sou beantwoord deur ’n deel van homself aan haar te gee. 

Hier waar die donkerkopvrou (35) langs haar 24-jarige kleinboet sit, is een van sy niere besig om haar liggaam skoon en gesond te hou. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

15 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees