Ons hel in staatshospitale: ‘In my departement is 70% van die dokters op antidepressante’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dokters by staatshospitale in Suid-Afrika vertel dat hulle onder druk
toestande moet werk. Foto: Gallo Images/Getty Images
Dokters by staatshospitale in Suid-Afrika vertel dat hulle onder druk toestande moet werk. Foto: Gallo Images/Getty Images

“Liewe administrateurs, verlede week het ek die begrafnis bygewoon van ’n 13-jarige pasiënt wat ek jare lank versorg het,” begin dr. Tim de Maayer van die Rahima Moosa-hospitaal sy ope brief aan die gesondheidsowerhede. 

“Vandag moes ek twee ma’s van berading voorsien. Ek wens julle kon die pyn en rou sien wat hierdie ouers en hul families beleef.” 

Dan kom die aanklag: “Kinders sterf en die verskriklike toestande in ons openbare hospitale dra by tot hul sterftes.” Kom kyk na die hospitaal waar ons werk en beleef self hoe dokters spook om babas te inkubeer en warm te hou “met die lig van hul selfone omdat die krag weer af is”, daag Tim die burokrate uit.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in