Dit het al met almal van ons gebeur: Ma of pa is besig met ’n miljoen dinge gelyk en noem jou dan per ongeluk op die naam van een van jou sibbes.
Normaal, nè?
Wel, stel jou voor jy is een van só ’n groot kroos, dat jou pa eenvoudig nie jou naam kán onthou nie . . .