Deel

Ontmoet die vrou wat álles onthou: ‘My gedagtes is soos videotonele’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. ’n Amerikaanse vrou, Jill Price, kan elke dag van haar lewe onthou vandat sy 14 jaar oud is. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. ’n Amerikaanse vrou, Jill Price, kan elke dag van haar lewe onthou vandat sy 14 jaar oud is. Foto: Gallo Images/Getty Images

Dít is die werklikheid vir die Amerikaanse vrou Jill Price (57) wat elke dag van die afgelope vier dekades van haar lewe kan onthou. Noem enige datum – sy kan onthou wat sy daardie dag geëet en gedoen het, wat sy gedra het, watter haarstyl sy gehad het en selfs wat die weer was. 

“My gedagtes is soos videotonele oor herinneringe van elke dag van my lewe. Dit speel konstant in my kop, dit flits deur die jare en kan my na enige oomblik in die verlede neem,” skryf sy in haar outobiografie, The Woman Who Can’t Forget.

Dié Kaliforniese vrou kan die dag onthou toe dit begin het: “Vanaf 5 Februarie 1980 kan ek alles onthou. Dit was ’n Dinsdag.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees