book-icon Uitgawe 10 Maart 2022
Deel

Ontmoet die vroue agter Tshwane se Twitter-rekening wat die land laat lag én betaal

akkreditasie
FB
FB

As jy weer sien, is hulle voor jou deur – en as jy nie opdok nie, is dit nag vir jou. Letterlik.

Die afgelope weke het hulle al dermiljoene rande ingevorder en die geldkoffer laat swel, want in die Stad Tshwane geld die ou “wet van Transvaal” duidelik weer.

En skielik betaal Pretorianers inderdaad vir ’n vale hul rekeninge wat al so lank ophoop terwyl die res van die land boonop giggel oor die kroniek van die gebeure wat op sosiale media ontvou. #TshwaneYaTima (oftewel “Tshwane skakel af”), noem die metroraad – amptelik die Stad Tshwane – hul veldtog om R17 miljard aan uitstaande elektrisiteitsbetalings in Pretoria in te vorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees