book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Ontmoet tant Gielie! Die vrou wat al vir byna 90 jaar lank nét op Sondae nie brei nie

akkreditasie
Tant Gielie brei 89 jaar onafgebroke. Foto: Verskaf
Tant Gielie brei 89 jaar onafgebroke. Foto: Verskaf

Sy brei al 89 jaar lank sonder ophou. In, om, deur, af; amper elke dag van die week, jaarin, jaaruit – byna nege dekades lank.

Gielie Claassen was net ses jaar oud toe sy destyds begin brei het. Die jaar was 1932, en geld was maar skraps. Sonder ’n patroon en “sommer so op gevoel” het sy haar steke begin brei met die garing wat sy uit mieliesakke geryg het en met ’n paar ou fietsspeke vir naalde.

Altyd op die maat van die rympie wat die gesin se huishulp haar geleer het: In, om, deur, af . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees