book-icon Uitgawe 1 Oktober 2020

Ontvoer-onnie se ma: ‘Ek’s kwaad, maar bly lief vir haar’

akkreditasie
Riaan Botha, Tharina se pa, het sy dogter met elke hof­verskyning vanuit die galery ondersteun. Foto: Fani Mahuntsi
Riaan Botha, Tharina se pa, het sy dogter met elke hof­verskyning vanuit die galery ondersteun. Foto: Fani Mahuntsi

Meer as ’n jaar lank het die seer vrae aan haar bly knaag. Sy was verwond en gebroke – en die afwesigheid van antwoorde het die las van haar lyding byna ondraaglik gemaak.

Dit was ’n jaar so reg uit die hel, sê Christa Stols. Maar sy praat nie van die covid-19-pandemie en inperking nie, want van haar seer kon sy nie agter geslote deure skuil nie.

Dit was skok op skok. Eers is haar “lieflingdogter” – die voormalige Vanderbijlparkse onderwyseres Tharina Human – verlede September as die meesterbrein in die ontvoering van ’n laerskool­meisietjie van die Vaaldriehoek geïdentifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees