Oom se hartseer: My susterskind kon nie swem; dís hoe lank lyk in Worcester-water was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
worcester-swembad
worcester-swembad

Thato Mbuqe vertel hierdie week aan Huisgenoot hy het op daardie noodlottige dag dat sy susterskind, Luyolo Mbuqe, verdrink het, vir die opsigter by die Worcester-swembad gesê Luyolo kan nie swem nie. 

Dit is byna twee weke nadat Luyolo in die De la Bat-swembad op Worcester in die Wes-Kaap verdrink het en sy liggaam van 22 Januarie tot 24 Januarie in die swembad gelê het. 

“Die polisieverslag het teruggekom. Luyolo hét verdrink en ons vermoed geen gemene spel nie. Ons skat dat sy liggaam van die Saterdag tot die Maandagoggend in die water was,” sê sers. Vathiswa Jacobs, ’n polisiewoordvoerder van Worcester, aan Huisgenoot

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in