Oscar Pistorius op pad Baai toe om met Reeva Steenkamp se ouers te praat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius is na 'n gevangenis is Gqeberha oorgeplaas vir 'n slagoffer-oortreder gesprek met die vermoorde Reeva se ouers. Foto: Getty Images/Gallo Images
Oscar Pistorius is na 'n gevangenis is Gqeberha oorgeplaas vir 'n slagoffer-oortreder gesprek met die vermoorde Reeva se ouers. Foto: Getty Images/Gallo Images

Die vermoorde model, Reeva Steenkamp, se ouers het Maandag by monde van hul prokureur, Tania Koen, bevestig dat hulle ook bewus is dat Oscar Pistorius na die St. Albans-gevangenis in Gqeberha oorgeplaas is om as deel van Oscar se rehabilitasieproses ’n slagoffer-oortreder-dialoog met hulle te onderneem.

“Ons het geen verdere kommentaar nie,” het Tania hieroor gesê.

Gqeberha is die tuisstad van Reeva ouers, June en Barry Steenkamp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees