Oud BBP-beskermingseenheidlid agter tralies ná poging tot moord op Pta.-vrou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carine in die hospitaal. Die koeël het haar hart rakelings gemis. Foto: Verskaf
Carine in die hospitaal. Die koeël het haar hart rakelings gemis. Foto: Verskaf

Dít is die warboel van emosies wat Dinsdag 19 Oktober in die streekhof in Pretoria-Noord in Carine van Staden (32) se kop afgespeel het. 

Die oudsoldaat en voormalige lid van die weermag se BBP-beskermingseenheid, Jacob Marakalla (38), is tot effektief 18 jaar tronkstraf deur landdros Pieter Nel gevonnis. Hy is onder andere skuldig bevind van poging tot moord en roekelose bestuur.

En so het ’n lang en uitgerekte hofsaak van vier jaar tot ’n einde gekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees