Deel

Oud-sokkerspeler se ma 3 keer deur swartmamba gepik: ‘Sy wou net die kat help’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Maar dis vandag presies die verhaal wat Michelle Botha (60), ma van die oud- professionele sokkerspeler Ryan Botha, vanuit haar hospitaalbed kan vertel.

Laas Woensdagmiddag het heel rustig begin by die Bothas se huis in Ballitoville, Durban. Michelle het voor die televisie ontspan, terwyl haar man, Dave (66), gery het om vir hulle te gaan aandete koop. 

Maar net ná vier – en kort voor Dave weer by die huis sou aankom – het hy ’n benoude oproep van Michelle gekry: Sy vrou van 44 jaar is nie eenkeer nie, maar drie keer deur ’n swartmamba op haar regterhand gepik. Toe moes Dave, ’n sakeman, blitsvinnig te werk gaan om Michelle se lewe te red – so vertel Ryan (44), hul oudste seun, aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees