Oud-Vrystater ondergaan ’n histerektomie en word ontslaan met brandwonde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
histerektomie,brandwonde,bloemfontein
histerektomie,brandwonde,bloemfontein

Agusta Saunders (42) is op 7 September 2020 in die Mediclinic Bloemfontein opgeneem om ’n histerektomie te laat doen.

“Ek was laaste op die ginekoloog se lys en is later in die dag geopereer,” onthou sy. “Toe ek in die herstelkamer wakker word, het ek dadelik ’n vlammehel op my boude, bene en lae rug gevoel. Ek het onmiddellik regop gekom en die portier het my weer plat laat lê, want dit is nie iets wat ’n mens ná ’n abdominale histerektomie moet doen nie. 

“Dit is waar dinge die eerste keer begin skeefloop het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees