Ouers stuur hul 10 kinders universiteit toe voor hulle 13 is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Monalisa Harding en haar kroos.
Foto: Facebook
Monalisa Harding en haar kroos. Foto: Facebook

Monalisa Harding (53) en haar man, Kip (53), wat in Kalifornië woon, het elkeen van hul 10 kinders dieselfde tuisonderrig-leerplan geleer en dit reggekry om elkeen van hulle universiteit toe te stuur voor hulle 13 geword het. 

“Die aard van tuisonderrig is so doeltreffend; enigeen kan dit doen,” sê Monalisa. “Dit gaan net daaroor dat ouers die tyd toewy om dit gedoen te kry en jou kinders se opvoeding bo alles anders te prioritiseer.” 

Die ouers het geweet hul tuisonderrigformule is doeltreffend nadat hul eerste drie kinders, Hannah (34), Rosannah (32) en Serennah (30), hoërskool teen 11-jarige ouderdom voltooi het, en die res van hul kinders het hul voorbeeld gevolg. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees