Oupa maak oop ná Bainskloof-tragedie: Die pyn toe ek my kleinkinders moes uitken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
bainskloof
bainskloof

Dit was seker een van die ergste dinge wat hy in sy ganse lewe moes doen.

Op Saterdag 20 September het Carl Smit (44) sy drie kleinkinders – Calib (7), Gradwell (4) en Joshua (18 maande) – vrolik gegroet nadat hulle in Wellington by hom gekuier het.

Hy het nooit kon dink dat hy hulle nie weer lewend sou sien nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees