book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Pa se roerende dagboekinskrywings ná dogter se breinskade: ‘Die Here het ons deurgedra’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Elke aand trek hy sy selfoon nader en begin nog ’n dagboekinskrywing. Aand ná aand, al 652 dae lank. 

Daar is een inskrywing vir elke dag sedert 17 Oktober 2020 toe sy gesin se lewe onherroeplik verander het. 

Alrich Willis begin sy inskrywings meestal só: “Goeienaand almal, net ’n bietjie nuus oor Chelse se vordering vandag, met geen klagtes van enigeen van ons by die huis nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in