book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

Pa van vermoorde ds. Liezel de Jager se skokbewerings oor sy skoonseun

akkreditasie
Werner het op 13 Oktober op sy vrou, Liezel, se lyk afgekop onder die trappe van die pastoriehuis.
Werner het op 13 Oktober op sy vrou, Liezel, se lyk afgekop onder die trappe van die pastoriehuis.

’n Mens kan jou beswaarlik indink dat die pastorie op die rustige vakansiedorp onlangs nog die hart van ’n skynbaar gelukkige gesin en gemeente was. 

Die gordyne is toegetrek en geen vrolike kinderstemme verbreek die klam hitte van ’n KwaZulu-Natalse somerdag nie. 

In die oprit waar die vermoorde dominee Liezel de Jager (38), leraar van die NG gemeente Suidkus, vlak by die agterdeur gelê het, speel die wind traag met ’n leë koeldrankblikkie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees