Deel

PAS BEKEND: Marietjie Vosloo vrygelaat in Mauritius

akkreditasie
Foto: YouTube-skermgreep (TéléPlus)
Foto: YouTube-skermgreep (TéléPlus)

Zaredhin Jaunbacchus, Marietjie (34) se regsverteenwoordiger het per SMS aan Huisgenoot bevestig Marietjie is ’n vonnis van 15 maande opgelê, waarvan die 532 oftewel 17 maande wat sy reeds agter tralies deurgebring het by afgetrek word. 

“Ek is bly vir haar en die uiteinde van die saak,” was Zaredhin se saaklike SMS-antwoord aan Huisgenoot na die afloop van die hofsaak in Port Louis, die hoofstad van Mauritius.

“Sy is reeds vrygelaat,” het hy bygevoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees