Pippie Kruger se ma skud die kilo’s af: ‘Ek’t dit vir haar gedoen’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anicè Kruger het 10 kg afgeskud. Foto: Verskaf
Anicè Kruger het 10 kg afgeskud. Foto: Verskaf

’n Dekade gelede het Anicè Kruger diepe hartseer ervaar toe haar dogter, Pippie, in ’n fratsongeluk ernstige brandwonde opgedoen het toe ’n vuuraansteker langs ’n braai ontplof het. 

Sedertdien is Pippie die middelpunt van Anicè se bestaan en troef Pippie se versorging al die ander prioriteite in haar lewe, vertel sy uit die kusdorp Stilbaai. 

En dit was dié toegewyde sorg aan Pippie wat haar vanjaar geïnspireer het om aan ’n liggaamstransformasie-uitdaging deel te neem. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees