Pofadder: ‘Ons het gesien hoe Suretha se oë hartseerder word,’ skryf ou klasmaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suretha Brits is op 15 November tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord en roof op haar man, die hotelier Leon Brits. Foto: Facebook
Suretha Brits is op 15 November tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord en roof op haar man, die hotelier Leon Brits. Foto: Facebook

’n Moordenaar? Nie die vrolike, donkerkop-hoërskoolmeisie wat sy geken het nie . . . 

Dink sy aan Suretha Brits, onthou sy ’n “onstuitbare veggees” en ’n tienermeisie wat gou opgewonde geraak het oor die hoogtepunte in ’n hoërskoolkind se lewe: Matriekafskeide, skoolkonserte, netbaltoernooie.

Maar wat sy vandag terugskouend ook onthou, meen Anelia Heese, ’n ou klasmaat van Suretha, is ’n tienermeisie wat stiller en hartseerder geword het – en weggekwyn het voor dié wat haar daagliks gesien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees