Polisieman se foto in afpersbedrogspul gebruik: ‘My lewe was hel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Hy was ’n polisieman wat veronderstel was om reg en geregtigheid te laat geskied. Maar toe word sý foto in ’n afpersingsbedrogspul gebruik. En dis asof daar niks is wat hy kan doen om die bedrieërs te keer nie. Behalwe om mense teen hulle te waarsku.

Want die één ding wat mense moet weet, al word sy foto gebruik, dit is nie hý nie, sê sers. Heinreich Bester van die Boksburg-Noord-polisiekantoor.

Volgens Heinreich gee die swendelaar voor dat hy ’n polisiebeampte is wat ’n saak teen 'n persoon ondersoek en eis geld om die saak te laat verdwyn. Hy stuur WhatsApp-boodskappe aan mense en doen hom as ’n polisiebeampte voor deur 'n foto van Heinreich in sy polisieuniform as die profielfoto te gebruik. Dan verklaar hy dat 'n saak van seksuele teistering teen hulle geopen is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in