Polokwane-ontvoering: Pa sê aan Huisgenoot hy is te bang om oor seuns se verdwyning te praat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Moti-seuns is Woensdagoggend ontvoer. Foto: Facebook
Die Moti-seuns is Woensdagoggend ontvoer. Foto: Facebook

Nazim Moti het Vrydagoggend aan Huisgenoot gesê hy het nog niks van die ontvoerders of sy seuns gehoor nadat hulle Woensdagoggend op pad skool toe ontvoer is nie. 

Sy vier seuns was Woensdag onderweg na die privaat skool Curro Heuwelkruin toe twee motors die BMW waarin hulle gery het, afgesny en die seuns ontvoer het. 

Die seuns, Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15), is omstreeks 07:00 ontvoer nadat ’n bende gewapende mans uit twee motors geklim het en die BMW waarin die seuns was van voor en van agter voorgekeer het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees