Potch-ma ná seun doodskok: ‘Die Here vat my alfa en omega'

akkreditasie
Wyle Ziets Meyer was 'n liefdevolle en behulpsame jong man. Foto: Verskaf
Wyle Ziets Meyer was 'n liefdevolle en behulpsame jong man. Foto: Verskaf

Maar net minder as ’n maand gelede is Elmarie se enigste kind van haar af weggeruk toe hy by die einste stoof doodskok.

Al het die weke verbygestap sedert Ziets se fratsdood op Saterdag 6 Maart en sy gedenkdiens die week daarna, lê die seer nog vlak.

“Ek kon nog nie regtig huil nie . . . Ek dink dit is omdat ek net so trots was op my seun. Ek het nog steeds ’n woede in my vir die Here,” vertel Elmarie vandag aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees