Potch-vrou wag nog om van Al-Kaïda te hoor oor ontvoerde man

akkreditasie
Amanda en Christo saam in gelukkiger dae.
Amanda en Christo saam in gelukkiger dae.

Nou het die plaaslike organisasie Gift of the Givers ‘n boodskap aan die terreurgroep Al-Kaïda gestuur waarin hulle versoek word “om menslik te wees”. 

Christo is op 23 September 2018 in Burkina Faso in Wes-Afrika ontvoer. Christo, wat toe 52 jaar oud was, het van Junie 2018 by die Inata-myn in Burkina Faso, ’n land in Wes-Afrika, as ’n passer-en-draaier gewerk.

Sowat 10 dae voor hy op verlof sou gaan om by sy gesin in Potchefstroom te kuier, het hy saam met die mynbestuurder se seun, Vikram Patel, en 'n motorbestuurder na 'n nabygeleë dorp gegaan vir inkopies. Hulle is glo langs die pad voorgelê en ontvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees