Dit het Zephany Nurse (25) jare geneem voor sy kon vrede maak die feit dat sy met ’n vals identiteit grootgeword het. In haar kop was sy Miché Solomon, die dogter van Lavouna en Michael Solomon, maar in werklikheid was dit ’n leuen.
Tyd hét wel genees. In so ’n mate dat sy die liefde van haar lewe kon vind, en môre beloof sy aan hom trou.
’n Nuwe hoofstuk wag.