Pretoria-vrou: 50 kg ligter en ’n liggaamsboukampioen ná jare van depressie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nadat sy jare lank depressief en oorgewig was, is Helene van Loggerenberg van Pretoria nou ’n liggaamsboukampioen – en gelukkiger as ooit. Foto: Verskaf
Nadat sy jare lank depressief en oorgewig was, is Helene van Loggerenberg van Pretoria nou ’n liggaamsboukampioen – en gelukkiger as ooit. Foto: Verskaf

Sy onthou vandag nog die spesifieke datum, selfs die tyd, toe haar lewe destyds soos handomkeer verander het: Dit was 22 Maart 2017 en die horlosie het pas op 12:00 gaan stilstaan. 

Vir Helene van Loggerenberg (49) van Elandspoort, Pretoria, was dit die dag toe sy op haar knieë in haar sitkamer neergesak en biddend gepleit het dat ’n dramatiese ommeswaai in haar lewe moet kom.

Op 110 kg was Helene, wat net 1,6 m lank is, oorgewig; prediabetes is by haar gediagnoseer en sy was insulienweerstandig – en daarby saam was sy depressief en moedeloos. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in