Pretorianer se vakansie-nagmerrie: Die hel ná ek in swembad duik en my nek breek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duikongeluk
Duikongeluk

In hierdie uitdagende tyd van die pandemie is 'n vakansie by die see net die regte doepa. Ewald en sy familie was dus opgewonde toe hulle op 2 Oktober op Sodwanabaai, aan die ongerepte noordkus van KwaZulu-Natal, aankom en uitpak.

Omstreeks vieruur daardie eerste middag het Ewald, wat in die inligtingstegnologiebedryf werk, besluit om gou in die swembad te duik voor hulle braai. Maar in 'n oogwink het sy lewe verander toe hy 'n nekwerwel breek.

“Ek weet nie regtig hoe dit gebeur het nie. Soos my familie my vertel lyk dit soos 'n duikswembad waar hulle 'n muur in die middel gebou het," het Ewald vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees