Pta.-ma in trane ná man al vir 3 dae vermis is: Hy sal nooit so lank wegbly nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jauqes Stols van Pretoria-Noord word vermis. Foto's: Verskaf
Jauqes Stols van Pretoria-Noord word vermis. Foto's: Verskaf

Sedert sy ’n noodroep op Facebook gesit het, bel wrede mense haar soms en sê: “Ons het hom gesien,” en sit die foon weer neer. Of hulle sê: “Ek het met hom gepraat. Jy moet lekker soek. Hy gaan nooit terugkom nie,” vertel dié vrou van Pretoria.

Sy kry skaars woorde deur die trane. “Hy is weg. Weg. Al van Maandag af.”

Op die agtergrond is haar seun, Wernich, se stemmetjie hoorbaar oor die foon. Hy is saam met haar hartseer. “Wat moet ek vir hom sê? Hy wil net sy pappa terughê,” vertel Laurette. “Jauqes sal nooit ons seuntjie los nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in