“Sy lyk happy en smile en maak grappe en haar ouboet spot met haar: ‘Ai, en toe jy wakker word, toe lyk jy soe!’ Maar sy is nog bang binne-in haar.
“Lee-Anne vertel vir my vanoggend die storie van die hond en dat wanneer sy wakker skrik, is al haar tande uit.”
Die meisie moes ná die voorval op Donderdagaand 30 Desember altesaam 14 steke aan haar gesig kry.