PW se dogter sterf: Stef Bos tree steeds op ná weke van familietragedies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stef Bos
Stef Bos

Dis juis omdat hy so sterk is dat hy die naweek voortgaan met sy vertoning in Durbanville. Dit ondanks die feit dat sy 11-jarige seun in die hospitaal is ná ’n tragiese ongeluk die afgelope week waarin sy skoonma oorlede is.

Stef Bos het op 5 Januarie vanjaar sy Suid-Afrikaanse skoonsuster en vandeesweek sy skoonma en amper sy twee kinders in ’n motorongeluk tussen Bettiesbaai en Kaapstad verloor.

Amelia Paschke (75), een van oudpres. PW Botha se dogters, is Dinsdagmiddag in die motorongeluk op die R44 tussen Rooiels en Kogelbaai dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees