book-icon Uitgawe 30 September 2021

Raaisel rondom NS-sussiesterftes en ’n ma se seer donkerte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lauren Dickason word verdink van die moord op haar tweelingdogters, Maya en Karla, en hul ousus, Liane. Hul pa, Graham, is gebroke.
Foto: Facebook/Lauren.Dickason
Lauren Dickason word verdink van die moord op haar tweelingdogters, Maya en Karla, en hul ousus, Liane. Hul pa, Graham, is gebroke. Foto: Facebook/Lauren.Dickason

Die drie pragtige blondekoppies op die foto steel dadelik jou hart. In die middel kniel die oudste sussie, Liane (6), en mik speels haar weggooikamera in die rigting van die fotograaf – haar pa, die ortopediese chirurg, Graham Dickason. 

Selfs agter haar gesigmasker blink haar oë van opgewondenheid. Aan weerskante van haar, elk met een voetjie vrolik-parmantig voor die ander, staan die tweeling, Maya en Karla (2). En styf in hul handjies vasgeklem is drie identiese, sagte kiwi-poppe – die simbool van hul nuwe tuiste.

In die regterhoek van die foto sien jy net die been en wit tekkie van nog ’n volwassene – waarskynlik dié van hul ma, Lauren (40), ’n mediese praktisyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees