book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

SA dokters help beangste KZN-gesin ná drieling-baba in Saoedi-Arabië hartversaking kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wayne en Natasha Burrows met hul drie seuntjies. Natasha sê al wat saak maak, is dat hulle almal gelukkig en gesond is. Foto: Verskaf
Wayne en Natasha Burrows met hul drie seuntjies. Natasha sê al wat saak maak, is dat hulle almal gelukkig en gesond is. Foto: Verskaf

Die 30-jarige Natasha Burrows van Hillcrest in KwaZulu-Natal het alle rede tot opgewondenheid gehad toe sy in Februarie 2020 ’n vliegtuig na Saoedi-Arabië haal. Sy was immers op pad om aan te sluit by haar man, Wayne (32), met wie sy die vorige jaar getrou het.

Wayne het toe reeds kontrakwerk in die nywerheidstad Jubail gedoen, en Natasha het haar werk bedank om nuwe geleenthede daar te gaan verken. Min het hulle toe geweet watter vreesaanjaende draaie die lewe binnekort met hulle sou neem.

Hul weersiens was vreugdevol, maar toe word hulle, nes talle ander Suid-Afrikaners, onverhoeds in die buiteland betrap toe internasionale grense gesluit word weens die pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees