book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

SA kampioen se kankerstryd: Ek kon dié moordenaar klop nes ek seemarathons gewen het

akkreditasie
Oscar Chalupsky 
in 2007 onderweg om die Roeiski-­wêreldbekerkampioenskapsreeks in Durban te wen. Foto: Verskaf.
Oscar Chalupsky in 2007 onderweg om die Roeiski-­wêreldbekerkampioenskapsreeks in Durban te wen. Foto: Verskaf.

’n Steekpyn het by my rug afgeskiet, soos ’n spies wat in my boonste ruggraat gedruk is. Dit was ondraaglik. Ek het nog nooit so iets ervaar nie, al was my hele lewe as uithou-atleet daaraan gewy om uiterste fisieke pyn te takel. 

Ek was in die see besig om my reg te maak vir die begin van die Shaw and Partners Doctor (wat deur baie as die voorste seeroeikompetisie beskou word), ’n 27 km-wedvaart van Rottnest-eiland na die Sorrento-strand in Wes-Australië. Dié wedvaart is ’n hoogtepunt op die wêreldwye roeiski-kalender en lok baie van die wêreld se voorste roeiers.

Daardie jaar, 2019, was daar 437 van ons. Ek neem gereeld deel en was al drie keer agtereenvolgens eerste oor die lyn, maar nou het ek die eerste keer in my loopbaan dit ernstig oorweeg om my aan die wedvaart te onttrek nog voor dit begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in