book-icon Uitgawe 13 Augustus 2020

SA leen R70 miljard by die IMF: Is dit goed of sleg?

akkreditasie

’n Volle R70 miljard – dít is die duiselingwekkende bedrag wat die Internasionale Monetêre Fonds aan Suid-Afrika leen om werkskepping te bevorder en ondernemings te buffer wat swaar deur die coronaviruspandemie getref is.

Dit is die grootste bedrag wat aan enige land ter wêreld geleen word as deel van die fonds se covid-19-bystandsprogram, en pres. Cyril Ramaphosa en ons minister van finansies, Tito Mboweni, sal daarmee ’n sug van verligting slaak. Maar die reaksie op die nuus van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se R70 miljard-lening aan Suid-Afrika was nie net positief nie; party mense sê ons maak dinge vir onsself moeilik deur geld by die IMF te vat.

Maar wat presies is die IMF en watter rol speel dit in wêreldsake?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees