SA ma in trane omdat sy seun se graadvang sou misloop... toe gryp 'n vreemdeling in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kirsten Venditti
Kirsten Venditti

’n Eersteling wat graadvang is ’n geleentheid wat enige ouer nie sommer sal misloop nie. 

En Kirsten Venditti (49) van Douglasdale, Johannesburg, was vasbeslote om haar oudste seun se plegtigheid in die Verenigde State van Amerika by te woon. 

Sy het op 29 April gevlieg, maar haar laaste aansluitingsvlug, van Chicago, Illinois, na Des Moines, Iowa, is skielik gekanselleer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees