SA ma pleit onskuldig op moord in Nieu-Seeland – wat gebeur nou?

akkreditasie
Lauren Dickason het onskuldig op die aanklagte teen haar gepleit. Foto: Facebook
Lauren Dickason het onskuldig op die aanklagte teen haar gepleit. Foto: Facebook

Ons kyk wat gebeur volgende in die opspraakwekkende verhoor van die ma en dokter, voorheen van Pretoria.

Lauren Dickason (40) was weer afwesig toe haar regsverteenwoordiger Vrydag, 15 Oktober, 'n pleit van onskuldig in Christchurch se hooggeregshof ingedien het.

Haar Nieu-Seelandse prokureur, Kerryn Beaton, het Vrydag in die hooggeregshof gesê Lauren pleit onskuldig op die moorde van haar dogters, die tweeling, Maya en Karla (2), en haar oudste, Liane (6).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees