SA man in Suid-Korea oor COVID-19: 'Mens voel paranoïes'

akkreditasie
Coronavirus
Coronavirus

Maar vir sommige landsburgers wat tans elders in die wêreld is, is dit al maande lank ’n werklikheid.

Een van dié mense is Willem Coetzee* wat tans in die Jangpioeng-streek in Suid-Korea as Engels-onderwyser klasgee.

“Enige nuus van ’n uitbraak van dié aard is ernstig, maar die meeste mense hier in Suid-Korea, ek inkluis, het eers gedink dit sal ’n geïsoleerde voorval wees wat dalk net in ander dele van China sal versprei,” vertel Willem. “Ek het nooit gedink dit sou sulke groot gevolge wêreldwyd hê nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees