book-icon Uitgawe 1 Oktober 2020

SA man vertel hoe hy wêreld se grootste biltongfabriek in Amerika begin het

akkreditasie
Nicolle en Warren saam met hul kroos, Amy, Michaela, Paige, Julian en Andrew (voor).
Foto: Verskaf
Nicolle en Warren saam met hul kroos, Amy, Michaela, Paige, Julian en Andrew (voor). Foto: Verskaf

Dit was waarskynlik die slegste moontlike tyd om New York toe te trek. Net 15 dae nadat Warren en Nicolle Pala in 2001 hul tuiste in Johannesburg vir die Groot Appel verruil het, was dit die 9/11-terreuraanval.

“Dit was ’n vreemde, surrealistiese ervaring. Hoewel ons nie so ’n verbintenis soos die plaaslike inwoners gevoel het nie, was dit verbysterend,” vertel Warren.

Toe die stof rondom Ground Zero geleidelik gaan lê het, het die verlange huis toe die Palas met mening getref – en vir Warren, ’n boorling van Springs, het dit onder meer beteken hy mis biltong.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees