book-icon Uitgawe 5 Augustus 2021

SA tennislegende Wayne Ferreira terug langs die baan

akkreditasie
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Wayne Ferreira was in Mei 1995 sesde op die tennisranglys. Getty Images en Verskaf
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Wayne Ferreira was in Mei 1995 sesde op die tennisranglys. Getty Images en Verskaf

Lank voor enigiemand nog van Novak Djokovic, Roger Federer en Rafael Nadal gehoor het, het Suid-Afrika sy eie ster in die gentleman’s game gehad.  

Die sproetgesig Wayne Ferreira, wat in die laat 1980’s sy debuut in beroepstennis gemaak het, het in ’n stadium sesde op die wêreldranglys gepronk en Suid-Afrikaners van ’n sege op Wimbledon laat droom. 

Hy het in 56 agtereenvolgende Grand Slam-toernooie gespeel – dit maak van hom die speler wat dit die vyfde meeste kere al reggekry het. Al het ’n Grand Slamoorwinning hom bly ontwyk, het hy twee keer die halfeindstryd van die Australiese Ope gehaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees