Sasolburg-fietsryer erg beseer: Ek ‘kon niks doen’ toe ek die sypaadjie sien kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerda is ook 'n kranige perdryer. Hier is sy die Meesters Tentpegging Kampioenskappe.  Sy is vir die Meesters Dames span gekies. Foto: Verskaf
Gerda is ook 'n kranige perdryer. Hier is sy die Meesters Tentpegging Kampioenskappe. Sy is vir die Meesters Dames span gekies. Foto: Verskaf

Sy voel eers of haar bene en arms werk, en haal dan self haar valhelm af.

Sy hoor ’n gegons van mense om haar.

“Kan ons help? Kan ons 'n ambulans bel?" is die vrae wat sy hoor omstanders die een ná die ander vir haar man vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees