Koebaai, eilandvakansie – dié bekendes se vakansieplanne val deur mat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sê tot siens vir daardie lekker eilandvakansie wat jy beplan het. Foto: Unsplash
Sê tot siens vir daardie lekker eilandvakansie wat jy beplan het. Foto: Unsplash

Die wêreld het sy grense soos een mens vir Suid-Afrika gesluit nadat Suid-Afrikaanse wetenskaplikes uitgevind het ’n nuwe variant van die coronavirus het na vore gekom.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het dié variant omikron gedoop, terwyl Amerika, Brittanje, die Europese Unie, Japan, Australië, Turkye, Singapoer, Israel, Indië, Kanada, Egipte, Angola en talle ander lande sy grense vir Suid-Afrika gesluit het. 

Pres. Cyril Ramaphosa se beroep dat dié lande hul grense vir Suid-Afrika moet oopstel, het op dowe ore geval en talle Suid-Afrikaners moes maar die bitter pil sluk: Hulle sal nié binnekort oorsee kan reis nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees