Siek KZN-vrou, eens 'n skrale 32 kg, wag moedig op longoorplanting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kayl Symons van Pietermaritzburg ly al van geboorte aan sistiese fibrose en wag nou op 24 jaar op 'n longoorplanting. Foto: Verskaf
Kayl Symons van Pietermaritzburg ly al van geboorte aan sistiese fibrose en wag nou op 24 jaar op 'n longoorplanting. Foto: Verskaf

Die hoesbui tref skielik en onverwags. 

“Skuus, ek is nou weer oukei,” antwoord Kayl Symons (24).

Wanneer ons vra of ons eerder op WhatsApp as oor die foon moet gesels, antwoord sy dapper: “Nee, nee, ek is al gewoond daaraan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees