Sjoe-la-la! Ontmoet KFC se 'sexy' nuwe Colonel

akkreditasie
Foto: Instagram/@KFC
Foto: Instagram/@KFC

Maar KFC het onlangs 'n nuwe "Colonel" as hul woordvoerder bekendgestel. En vergeet van 'n oupa. Die nuwe "Colonel" spog met 'n tatoe, sespak, ry 'n perd en hy's boonop sexy verby.

Op een foto smeul die jong man terwyl die knope van sy wit hemp oop is en hy 'n bietjie lyf wys.

Dit gons nou omtrent in die kuberruim oor KFC se nuwe woordvoerder. "Met dié nuwe Colonel sal ek mos warm tussen die lakens raak," twiet een. "Hoe durf hulle die Colonel so sexy maak," laat nog een hoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees