book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Skande in Silicon Valley: Is Elon Musk die rede waarom die Google-medestiger skei?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elon Musk (regs) is daarvan beskuldig dat hy die rede is hoekom Google se Sergey Brin (middel) en Nicole Shanahan (links) nou skei. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Elon Musk (regs) is daarvan beskuldig dat hy die rede is hoekom Google se Sergey Brin (middel) en Nicole Shanahan (links) nou skei. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Hulle is bleeksiele met ambisie; die baan­brekers in die binne­kring wat die koers van ons lewe in die internet-era bepaal.

En terwyl die innoverende idees van ouens soos Elon Musk, Sergey Brin, Jeff Bezos, Mark Zuckerberg en Bill Gates ons wêreld verander het, het hulle so skatryk geword dat hulle oënskynlik enigiets kan kry of doen wat hul hart begeer.

En dís volgens kritici nie altyd die toonbeeld van mooi, edel, ordentlike óf aanvaarbare gedrag nie. Want, blyk dit, van die grootkoppe van Silicon Valley gedra hulle soms maar bra sleg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in