Skok en hartseer vir geliefdes ná Breyton Paulse se ma sterf: ‘Ons harte is stukkend’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Setta Visagie en haar suster, Marie Gelant, van Ceres het Sondagmiddag verdrink terwyl hulle in Hermanus met vakansie was. Die twee susters het in die moeilikheid beland nadat hulle by die ou hawe deur branders van die rotse afgeslaan is. 

Orals op sosiale media het boodskappe van medelye vir Breyton se familie ingestroom. Marina Potgieter, vir wie se familie Setta gewerk het, het ’n hartroerende inskrywing op Facebook geplaas. 

Marina se plasing lui:“Liefste Setjie, ons harte is so seer! Ons is so verskriklik lief vir jou en gaan jou lekker lag, jou omgee, liefde en stywe drukkies oneindig baie mis! Jy was ’n besonderse vrou! Ai, ons gaan jou so baie mis! @Breyton Paulse, Elzaan Zanie Visagie en @Nathan Visagie – baie sterkte! Ons dink aan julle!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in