Skokdiagnose ná Laeveld-baba ‘aan biltong stik’

akkreditasie
Klein Ayden by sy ma in die hospitaal. Foto: Verskaf
Klein Ayden by sy ma in die hospitaal. Foto: Verskaf

Die ma het gevoel sy “knak” toe ’n neuroloog eindelik aan haar kon verduidelik wat presies met haar babaseuntjie gebeur het.

“Ek weet nie, ek het net vanmiddag ’n emosionele ineenstorting gehad. Ek weet nog nie hoe om alles te verwerk nie,” het Estelle van Niekerk (26) van Lydenburg Dinsdagmiddag laat aan Huisgenoot vertel.

Estelle vertel sedert Huisgenoot Vrydag berig het dat haar kind nog van ’n ventilator afhanklik is vir suurstof, het hy wel die afgelope naweek in die pediatriese sorgeenheid van die Netcare Garden City-hospitaal in Johannesburg op sy eie begin asemhaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees