Skote Petoors! Dit gons oor hoe Vrystater die ja-woord vra

akkreditasie
Hulle hoop om in Maart volgende jaar te trou.
Foto: Verskaf
Hulle hoop om in Maart volgende jaar te trou. Foto: Verskaf

Dit het soos die perfekte plek gelyk, aangesien hy en sy meisie, Johandri Pieterse, ’n liefde vir die natuur, jag en die buitelewe deel. 

Willie (29) erken hy was senuweeagtig op die dag toe hy saam met Johandri na die De Rust privaat natuurreservaat in die Vrystaat, waar hy ook ’n plaasbestuurder is, ry omdat hy bekommerd was die idee sou platval.  

“Hy het die oggend vir my gesê ek moet regmaak en saam met hom plaas toe gaan omdat hy iets by die skietbaan moes doen,” vertel Johandri (28), ’n eienaar van ’n konstruksie-onderneming. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees